Hierdie is my dagboek
Want ek hou meer van tik as van skryf. Vir Future Reference, Ek het in Basildon aangekom op 12 Oktober 2005 en is nou bietjie langer as 2 weke aan die werk, by London Care, as Carer.
Notas vir die week:
1. Ek ry my dood - omtrent 250 myl per week
2. Petrol is baie duur - 94.9p per liter.
3. Dit kos 20p om die kar se wiele op te pomp.
4. ALLES lyk en werk anders hier.
5. Die omgewing is baie mooi
6. Dit reen elke dag 'n bietjie.
7. Die uur se internet by die Biblioteek is te kort.
8. Ek verstaan nog nie so lekker hierdie Blog besigheid nie.
Die Bib maak nou toe, hulle gooi my nou uit.