'n Maand is verby,
Hierdie maand het in 'n blur verbygegaan, werk, kuier, planne maak, koudkry...
Dit raak nou ernstig koud, so koud dat ek begin planne maak om hier weg te kom. Spanje? Klink lekker warm. Wie weet, dalk kan ek gaan seil in die Med.
Ek voel soos mangelontsteking vandag. Het die middag afgevat. More ook afdag. Pieter wou kom hi sĂȘ maar kon nie die regte bus kry nie.
More trek ek na 'n huis in The Oaks toe, net om volgende week na die Mountnessing huis toe te trek.
Die nuwe kar ry baie lekker. Silver Ford KA.
Kry nog niks reg met die fotos nie.
Dit help veel.