Saturday, January 07, 2006







Gister was ek by die London Boat Show, dis vreeslik interessant gewees, net jammer die goedkoopste seiljag wat ek gesien het is £100 000. Sal nog n rukkie moet spaar. Intussen het ek darem inligting van 'n paar "sea schools" gekry, sal maar daar begin.

Die heel boonste foto is 'n kanaal boot. Hy is lank en maer en baie stadig, partymense bly daarop. Verder is daar net n paar fotos van seiljagte, daar was te veel om af te neem en die kamera kan nie by bly nie.

As ek my oe toe maak, sien ek net bote!

0 Comments:

Post a Comment

Subscribe to Post Comments [Atom]

<< Home