Monday, February 06, 2006

Vakansie - York




Ons het Sondagaand in York geslaap. 'n Baie mooi middeleeuse stad waar mens nie 'n kar hoef te he nie, want jy kan dit nerens parkeer nie! Die stad is omring deur 'n muur, en die strate is so smal, in die een straat kan mense aan die mense oorkant die straat deur die venster raak, soos op die foto bo.

0 Comments:

Post a Comment

Subscribe to Post Comments [Atom]

<< Home